Imagine Africa by Mia Couto

Imagine Africa by Mia Couto

Author:Mia Couto [Couto, Mia]
Language: eng
Format: epub
ISBN: 978-0-914671-19-0
Publisher: Steerforth Press
Published: 2015-05-04T16:00:00+00:00


translated by Georges Lory

hangmaan helder verdwaal

hangmaan helder verdwaal in die indigo hemel

bo hierdie stad waar honderdduisende mense

deur die strate stroom asof hulle nooit gaan sterf

en ek vra my af

dit kan nou nie meer ver wees nie

waar my sterwe met die geritsel van ’n gerf lig

aan die beurt gaan kom

in hierdie ontheemde metropool van kwetterende selfoonbabbelaars

en weggooimense in openbare tuine

of iewers in die behoortegrond onder ’n boom vol voëls

of tussen lakens soos ’n mes in die bed

of op ’n balkon wanneer die roep van ’n skaapwagter

oor nabye heuwels soek?



Download



Copyright Disclaimer:
This site does not store any files on its server. We only index and link to content provided by other sites. Please contact the content providers to delete copyright contents if any and email us, we'll remove relevant links or contents immediately.